Welkom by Speel Speel Skool!

Die lekkerste, lekkerste kleuterskool...

Speel Speel Skool

Kom speel saam met ons!

⭐ 🚲 🍎

Kinders moet geleer word HOE om te dink, nie WAT om te dink  nie.

SPEEL-SPEEL SKOOL is ‘n unieke kleuterskool in Pretoria-Oos wat gebasseer is op Christelike waardes en met ‘n holistiese benadering na ‘n kind se fisiese, emosionele en kognitiewe ontwikkeling en geestelike welstand kyk om elke kind tot sy/haar volle potensiaal te help ontwikkel. Elke kind word as ‘n individu gesien, elkeen met sy eie unieke talente en persoonlikhede wat ontgin word. Die fokus is nie op leer nie, maar om ‘n liefde vir leer te kweek.

Artikels

Onlangse Blogs

Woordkaart speletjie

Gebruik die woordkaarte wat saam met jou tema gebruik is. Gee vir elke kind (of in groepies) polsklokkies. Maak klein...

Kersfees Aktiwiteite

Daar is talle gesinne reg oor die wêreld wat graag Kersfees vier met ‘n versierde boom, geskenke en samesyn. Wat...

Jou Kleuter en Kos

Jou Kleuter en Kos As ‘n volwassene is ons meer bewus oor watter tipe kos ons eet. Dieselfde geld vir...

Jou Kleuter (Kind) En Geld

Jou Kleuter (Kind) En Geld Hoe om jou kleuter die waarde van geld te leer Vandag se ouers doen moeite...